Subscribe to the CalendaSA Weekly Email Newsletter.
CalendarSA
|
|
|||
|
Date: Thursday, December 08, 2011 - 8:00 pm
Duration: 1 Day 3 Hours
|
||
|
|||
|
Die Paarlse skrywer ds Jaco Thom se nuwe boek, Soos ’n brullende leeu, word op Donderdag 8 Desember by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl bekendgestel. Die akteur Johann Nel sal uit die boek voorlees. Eion du Toit sal met ds Thom oor sy boek, wat handel oor die laaste dae, gesels.
Die voorlesing begin om 18:30 vir 19:00. Toegang is gratis. Besoekers is welkom om vanaf 17:00 ‘n piekniek by die monument te geniet en mag hul eie pieniekmandjies saambring, of kan vooraf een by Volksmond Koffiewinkel (tel. 021 863 2800) op die terrein bestel. Die boek sal te koop wees teen slegs R120 (gewoonlik R140). Wyn, koffie en ligte verversings sal te koop wees.
Vir verdere inligting oor geleenthede by die Taalmuseum of Taalmonument, skakel 021 872 3441 of besoek www.taalmonument.co.za. |
|||
|
||

